MOSSELBAAI NUUS - Sisca Verryne en Camelita de Jager van Leisure Rentals het onlangs die voorreg gehad om met die span van Via se program Platteland Toe te kuier.
Die span het plekke in Mosselbaai afgeneem as deel van die derde seisoen van die gewilde TV-reeks.
Akkommodasie vir die span is verskaf deur Leisure Rentals by Pinnacle Point Gholflandgoed.
Die span het plekke in Mosselbaai afgeneem as deel van die derde seisoen van die gewilde TV-reeks.
Sisca Verryne (links) en Camelita de Jager saam met die aanbieder van Platteland Toe, Sean van Noordwyk.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'