MOSSELBAAI NUUS- Sunbeam Kleuterskool op Mosselbaai het op 8 Februarie hul 73ste verjaarsdag gevier.
'n Massiewe koek is vir die geleentheid gebak.
Onderwysers en die kleinspan het heerlik aan die koek gesmul.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’