Die skeepsmodelle word verskeep vir die maak van 'n film deur een van die bekendste regisseurs in die internasionale filmbedryf.
Die operasie het groot belangstelling onder die publiek gewek, wat reeds vroegdag nadergestaan het om die gebeure dop te hou.
Blandstraat sal volgens inligting tot vanaand 20:00 gesluit bly.