MOSSELBAAI NUUS - Mossel Bay Advertiser se foto- en video-joernalis, Jannie du Plessis, het hierdie foto van die misbank oor die see geneem.
Met die see, natuurskoon en die mis wat nou en dan ons dorp versier, bly ons baie beslis in die paradys.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’