MOSSELBAAI NUUS - Midbrak Buurtwag hou ‘n ope vergadering vanaand, Maandag, 6 November, om 18:00 in die Reebok gemeenskapsaal op die hoek van de Jager- en Koedoestrate.
Rampbestuur en die rol wat die buurtwag kan speel, asook die kubermisdaad sal bespreek word.
Die gemeenskap word genooi om die vergadering by te woon.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’