Update
KLEIN KAROO NUUS EN VIDEO - Die provinsiale verkeersdepartement het pas aangekondig dat Meiringspoort oop is.
Opgehoopte verkeer aan Klaarstroom se kant is tans besig om deur die poort te kom.
Motoriste word gemaan om versigtig te wees aangesien daar modder op sekere plekke is.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'