Gallery
SUID-KAAP NUUS - Twee plaaslike hoërskole, Groot-Brakrivier Sekondêre Skool en Hoërskool Punt asook Hoërskool Albertinia op die buurdorp, het verlede week hulle matriekafskeide gehou.
Kyk gerus later vandeesweek aanlyn na nog foto's van hoe pragtig die jongelinge gelyk het in hulle spoguitrustings.
Stuur gerus enige foto's na cornelle@groupeditors.co.za teen Woensdag, 17 Julie om 12:00 vir insluiting in die aanlyn-fotogalery.
Philancia Latola en Alicia Rozanly van Groot-Brakrivier Sekondêre Skool tydens die matriekafskeid verlede Donderdag. Foto: Donovan Poole
Hoërskool Albertinia spog met trots met Jaime'-Lee Nomdo en Joshwill Saayman. Foto: Heinrich Fortuin
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'