Die KwaNonqaba polisie het die liggaam verwyder en berig dat geen gemene spel vermoed word nie. Die polisie het ‘n dossier geopen en ‘n geregtelike doodsondersoek sal volg. Na wat berig word, het die man geruime tyd reeds met sy gesondheid probleme gehad.