GROOT BRAK-RIVIER NUUS - Die polisie van Groot-Brakrivier is op die toneel waar die liggaam van 'n vrou gevind is.
Die voorval het vanoggend op Sondag, 6 Februarie in die Wolwedans woongebied op Groot-Brakrivier plaasgevind.
'n Voetganger het glo op die naakte liggaam afgekom.
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'