MOSSELBAAI SKOLENUUS - Punt het vyf projekte ingeskryf vir die streek se Eskom Wetenskap Ekspo, wat baie goed ontvang is.
Uitslae
Lunje Mengezeleli - brons, Nabeelah Domingo - silwer, Chloë Naidoo - silwer, Rachel Corkill - goud, Anna-Marie Adreani - goud, Megan Bailey - goud, Serett Kruger - goud, Wentzel Pauw - goud en Carolyn Rheeder - goud.
Spesiale toekennings
Boekprys vir die beste onderhoud: Rachel Corkill en Carolyn Rheeder.
Eskom beste vroueprojek vir 2019: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey.
Gratis lidmaatskap tot die Garden Route Botaniese Tuine: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey.
Beste waterprojek: derde plek: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey
Leerders wat deur is na die nasionale ronde wat vanaf 24 - 27 September in Johannesburg gehou sal word is Anna-Marie Adreani, Megan Bailey en Lunje Mengezeleli.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'