Gallery
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Vandag, 19 Februarie, 90 jaar gelede het Laerskool Vorentoe sy deure geopen.
Aanvanklik in ‘n ander formaat as wat leerders dit vandag ken, maar die ou gebou is nog net so mooi opgepas en ‘n sieraad in Groot Brak se Langstraat.
Onderwysers het vandag in klere tipies aan die jare dertig kom skoolhou.
‘n Groot verjaarsdagkoek is gedurende pouse aan die leerders bedien.
Fotogalery: Laerskool Vorentoe word 90
Onderwysers het vandag in klere tipies aan die jare dertig kom skoolhou.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'