MOSSELBAAI NUUS - Die volgende is Laerskool Park se onderskeie komitees vir 2023:
Klankkomitee: Luan Augustyn, Juann Muller, Joe Alberts en Lian Cilliers
Loomkomitee: HG Oosthuizen, Roshelle van Niekerk, Wiané Lewis en Mieke Kaderli.
Mediakomitee: Agter: Ruchka Grobler, Lara Brown, Gisela Otto, Chloè Conradie en Ruben Alkers. Voor: Alieke Boshoff, Carika Venter, Lienka Pretorius en Cecilia Visagie. Afwesig: Phillip Lerm.
Noodhulp: Agter: Heiko Matthee, Mia Venter en Amiré van Wyk. Voor: Chané van der Westhuizen, Brady Boersma en Tianca Olivier.
Skolierpatrollie: Agter: Zayden Swanich, Madelein Maree, Danielia Thiart, Nicky Grobler, Dor-Mari Carstens, Janika Yzelle en Sandra le Roux. Voor: Renardo Enslin, Erick Barkhuizen, Tella Esau, Stian Theunissen, Xander Rautenbach en Jandré Badenhorst. Afwesig: Ruvan de Jager.
Snoepiekomitee: Agter: Anri Smuts, Elrie van Wyk, Cara Brönn, Deidré Jansen van Vuuren, Kristy-Leigh van der Schyff, Heiley-Rose en Lenay Muller. Voor: Walter Steyn, Janke van Zyl, Lee-Ann Botha, Johané Swart, Nina Bothma, Heini van Niekerk en Richardo van Eck. Afwesig: Kemilke van Zyl en Viané Oosthuizen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’