Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Ten spyte van die opening van skole wat uitgestel is met een week, het die meeste van die Wes-kaap skole vandag geopen.
Laerskool Hartenbos was slaggereed om hul graad 7's te ontvang.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'