Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Vandag is die laaste dag van die 4x4 Tuinroete Ekspo 2023 wat op die Bartelsfontein plaas buite Mosselbaai aangebied word.
Monique Steenkamp vertel van die hoogtepunte en 'n opwindende kontantprys wat gewen kan word.
VIDEO - 4x4 Tuinroete Ekspo 2023 (Video: Michelle Reyneke)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’