Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Bekende kunstenaars Jak de Priester en Rocco de Villiers het gaste tydens 'n privaatgeleentheid by die nuwe CY mediesesentrum op Vrydagaand, 4 November in Danabaai vermaak.
Eienaars, Chris en Yolande Schlebusch het die nuwe perseel aan gaste gewys.
Burgemeester, Dirk Kotzé het ook die geleentheid bygewoon.
FOTOGALERY: Vermaak Vrydagaand by CY mediesesentrum
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'