- Bestuur van vaste afval, met spesifieke verwysing na vermindering, hergebruik en herwinning.
- Die beskerming en beveiliging van munisipale eiendom teen die agtergrond van kabeldiefstal, metaalvoorwerpe en moontlike oproer.
- IT-bestuur, strategiese beleide, implementering en toegangsbeheer.
- Natuurbewaring.
- Plaaslike toerisme-ontwikkeling.
- Plaaslike ekonomiese ontwikkeling, onder meer die vestiging van 'n heuningbosbedryf.
- Groen energie.
- Dissiplinêre verhore.