MOSSELBAAI NUUS - Die kragtoevoerprobleme in Danabaai op 16 Februarie en gister, op 17 Februarie was die gevolg van koperdiefstal.
'n Stuk oorhoofse lyn is tussen Louis Fourie-weg en Danabaai-substasie gesteel.
Intussen is kragtoevoer na alle verbruikers weer herstel maar Danabaai het teen laat gistermiddag steeds geloop op net een toevoer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'