MOSSELBAAI NUUS - Op Vrydag, 24 Junie het die Mossel Bay Gideon's Men Sector bymekaargekom en 'n stemming gehou waartydens die bestuurspan gekies is.
Die naam Gideon verwys na die Bybelsfiguur, Gideon wat manne gelei het.
Die komitee sê hoewel hulle 'n klein span is, hulle 'n groot verskil in die gemeenskap wil maak, veral wat geslagsgebaseerde geweld betref.
Enigeen wat betrokke wil raak kan 'n e-pos stuur na akapp@mosselbay.gov.za
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'