MOSSELBAAI NUUS - Munisipale raadslid Cedric Jansen het die jongspan van die Power Kids-kleuterskool bederf.
Die skool het tans geen borgskappe nie. Bestaande borge het onttrek omdat die kleuterskool tans nie oor 'n soneringsertifikaat beskik nie.
Die gevolg hiervan is dat daar groot nood by die skooltjie bestaan wat die kleuters se behoeftes betref. Enige bydraes sal verwelkom word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'