MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die ACVV Kenani en Ulysses-motorfietsklub het kragte saamgespan en uitgereik na die Little Angels-kleuterskool in KwaNonqaba.
Die groep het sop en kombersies uitgedeel as deel van vanjaar se Winterhoop-projek.
Little Angels se leerdertjies, asook diegene wat die uitdeelwerk gedoen het, was die ene glimlaggies.
Kenani-personeel saam met Ulysses-klublede by van die goedere wat uitgedeel is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'