MOSSELBAAI NUUS - Kindersorg Groot-Brakrivier het in Mei vanjaar 'n dansgroep gestig.
Die doel van die groep is om kinders in die gemeenskap konstruktief besig te hou.
Die groep het op 1 Junie saam gedans.
Kindersorg vra enige borge om hulle te kontak om tot verskeie programme wat hulle beplan om te loods by te dra. Kontak Kindersorg by 044 518 0974.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'