Update
MOSSELBAAI NUUSFLITS - Polisieduikers het vanmiddag die liggaam van die 9-jarige Friedel Buys gevind.
Buys het gisteraand verdrink nadat hy saam met vriende gaan swem het.
Lees 'n vorige artikel: Polisieduikers soek kind se liggaam
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'