MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Sao Bras bied met trots aan, 'n Valentine's Brunch with Katlego Maboe. Maboe is bekend vir sy verbondenheid aan televisieprogramme soos Expresso Breakfast Show en Strictly Come Dancing.
Hierdie uithanggeleentheid vind plaas op 15 Februarie 2020 in die Diaz Hotel.
Dit beloof vermaak soos net Katlego Maboe kan lewer. 'n Smaaklike ontbyt en 'n kleurryke program vol verrassings word aangebied.
Kaartjies kos R150 per persoon en is beskikbaar by die skool (044 693 0033) of personeellede.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'