MOSSELBAAI NUUS - Die NG-gemeente Mosselbaai-Suid bied op Sondag, 20 November om 18:30 'n Kerssangdiens aan.
Die tema is "Wees lig vir die wêreld".
Almal is welkom.
Vir enige navrae kontak die orrelis, Cobus du Toit by (072 645 3194).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'