Update
MOSSELBAAI NUUS - Die polisie het bevestig dat die bewering van 'n motorkaping vanoggend, vals is.
Volgens kapt Wollie Fourie, polisiewoordvoerder, het die eienaar van die voertuig en 'n vriendin by 'n taverne gekuier toe die man weggery het.
Kapt Fourie sê alles dui daarop dat hy ander mense opgelaai het en in die rigting van die Oos-Kaap gery het.
Die polisie oorweeg nou n klagte van regsverydeling en/of meineed teen die klaagster.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'