MOSSELBAAI NUUS - Kansa is op soek na vrywilligers wat bereid is om te help met fondswerwing en by die Kansa-projekte betrokke te raak in die Mosselbaai, Hartenbos, Groot- en Klein-Brakrivier, Reebok en Glentana/Hersham areas.
Projekte sluit in Toktokkie, Koppie vir Kansa, Mosselbaai Relay For Life, Sanlam Cancer Challenge, die grootste amateur gholftoernooi in die wêreld, borskankerstap, Shavathon en streeksprojekte.
Belangstellendes kan Minette van Zyl kontak by 082 443 3601.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'