MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Hartenbos het op 13 en 14 Oktober hul jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied.
By dié byeenkoms het een van die persooneellede, juffrou Petro Prinsloo, met 'n valskerm op die atletiekveld geland.
Dit was 'n geskenk van haar graad RR klas.
Petro Prinsloo maak gereed om valskerm te spring.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’