Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Een-en-twintig jong manne van so ver as Uitenhage in die Oos-Kaap en Rustenburg, Noordwes-provinsie het vanoggend om 07:00 by die Hartenbos Seefront opgedaag.
Hulle is onder luide toejuiging van hulle familielede verwelkom nadat hulle sedert verlede Saterdag, 1 Desember aan die Grosvenor-oorlewingstaptog deelgeneem het.
Kyk 'n video hieronder
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'