Gallery Video
KLEIN-BRAKRIVIER NUUS EN VIDEO - Klein-Brakrivier se strand is ‘n miernes van bedrwyighede vanoggend waar AfriForum ‘n prettige sportdag vir die jeug aanbied, ter viering van Vryheidsdag.
Daar is strandspeletjies, ‘n pretstap, vlugbal en dies meer wat aangebied word.
Toeskouers is welkom. Die program duur tot ongeveer 12:00.
FOTOGALERY: AfriForum se pretdag op Klein-Brakrivier
VIDEO: AfriForum hou jeug aktief op Vryheidsdag
'Ons bring jou die nuutste Klein-Brakrivier, Tuinroete nuus'