Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Leerders, onderwysers en ouers van Hoërskool Punt het Vrydag 7 Februarie op Santosstrand die jarelange tradisie van die vlotvaart voortgesit.
Alhoewel die vlotte die hooffokus van die dag was, was daar ook verskeie ander pret items waaraan met groot geesdrif deelgeneem is.
Hierdie jaar het die onderwysers en ouers ook aktief aan die pret deelgeneem, wat groot byval onder die leerders gevind het.
Die tradisie van die vlotvaart leef nie net voort nie, maar groei in gewildheid.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'