MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai dwelm ondersteunings-groep bied op 8 Oktober om 14:00 'n inligtingsessie met gassprekers aan. Dit vind by die Lighthouse Assembly of God plaas.
"Nooi 'n vriend en vriendin en kom luister saam."
Vir enige navrae kontak mev Rebecca Blaauw (071 608 4072) of pastoor Malcolm de Jager (074 642 0701).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'