Konsul-Generaal Harijadi het noue bande met Mosselbaai gesmee, en die Indonesiese deelname aan die jaarlikse Diasfees die afgelope drie jaar, waartydens die mense van Mosselbaai aan die Indonesiese kultuur blootgestel is, was aan haar te danke.
Dit was veral die kleurryke Indonesiese volksdanse by die 2014 Diasfees wat mense na hul asems laat snak het.
Sy verlaat Suid-Afrika in Julie, na 'n dienstydperk van net meer as vier jaar in Suid-Afrika.

Konsul-Generaal Harijadi het noue bande met Mosselbaai gesmee, en die Indonesiese deelname aan die jaarlikse Diasfees die afgelope drie jaar, waartydens die mense van Mosselbaai aan die Indonesiese kultuur blootgestel is, was aan haar te danke.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'