FRIEMERSHEIM NUUS - Die Groot-Brakrivier-polisie hou Donderdagaand, 25 Augustus, 18:00, 'n Imbizo oor misdaad op Friemersheim.
Die kommunikasiebeampte van die Groot-Brakriver-polisiestasie, sersant Lauriane Botha, versoek dat inwoners van Friemersheim, die Imbizo wat in die kerksaal van die Anglikaanse Kerk gehou word, in groot getalle bywoon om sodoende hul eie veiligheid te bevorder.
'Ons bring jou die nuutste Friemersheim, Tuinroete nuus'