MOSSELBAAI NUUS - Die feesterrein by Santos is 'n miernes van bedrywighede en almal geniet die Dias & Portfees terdeë.
Benewens verhoogoptredes deur verskeie kunstenaars, is daar hope stalletjies met eet- en drinkgoed.
Een van die fees se hoogtepunte is die nimlike Aunty Ethel - nie op haar mond geval nie, en vreesloos uniek in haar beskeie mening.
Klik hier vir die volledige feesprogram.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'