MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Sao Bras se toppresteerder, Rosemary Michaels het vyf onderskeidings vir haar skool ingeoes.
Hierdie uitslag, wat vandag 21 Januarie saam met die res van die matriekuitslae bekendgemaak is, was ‘n welkome verjaarsdaggeskenk vir die hoof, David Groenewald, wat gister verjaar het.
Die skool het vanjaar 'n matriek-slaagsyfer van 81,7% behaal.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'