MOSSELBAAI NUUS - Die volgende leerders verteenwoordig Hoërskool Sao Bras op die Junior Stadsraad en was deel van suksesvolle gemeenskapsprojekte, onder andere die Outisme-, Selfdood Bewusmakings- en die Strand Opruimingsprojek.
Hulle leer baie waardes en belangrike lewenslesse wat hulle uitleef sodat ander by hulle kan leer.
Lara-Lee Meyer en Dornelle Appollis.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'