Hennie Jacobs, ook bekend as Diederik van 7de Laan, gaan gaste vermaak vir die aand.
Kaartjies kos R45 per kind en R100 per volwassene, wat 'n tafel met verversings insluit. Kaartjies is by die skoolkantoor te koop.
Vir meer inligting, kontak Lezaan Boleslawsky by 082 580 877 of Tania Hough by 071 768 8294.