MOSSELBAAI NUUS - Die grootste glansgeleentheid op Hoërskool Punt se kalender naas die matriekafskeid, is die jaarlikse Starganza.
Tydens die geleentheid spog die twintig finaliste in verskeie kategoriee met hul loopplank talente.
Die gala aand het gisteraand in die volgepakte skoolsaal plaasgevind.
Die 2019 wenners is:
- 2de Prins – Sameer Matthews
- 2de Prinses – Cherise Ungerer
- 1ste Prins – Ian Visser
- 1ste Prinses - Meghan Young
- Mnr Starganza 2019 – Reece Taljaard
- Mej Starganza 2019 – Nikita Schutte
Al die finaliste wat aan die 2019 Starganza deelgeneem het.
Die finaliste, borge, beoordeelaars en personeel wat die produksie georganiseer het.
Die wenners van links - Cherise Ungerer, Meghan Young, Nikita Schutte, Reece Taljaard, Ian Visser en Sameer Matthews
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'