MOSSELBAAI NUUS - Die DBV in Mosselbaai vra dat inwoners op die uitkyk moet wees vir 'n verlore "foxterriër".
"Lucky" is min of meer 'n jaar oud. Hy is swart, wit en ligbruin met kort haartjies. Hy is in 'n baie goeie kondisie.
Woongebiede waar hy kan wees is in Heiderand, KwaNonqaba en ook op Bill Jeffreyrylaan.
As jy enige inligting het, kontak die Garden Route DBV, Mosselbaai (044 693 0824).
Noodgevalle: 072 287 1761.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'