Sy hartseer eienaars is besoekers uit Gauteng en is nog vir drie weke op Mosselbaai.
Ramkat het saam met sy eienaars op Diasstrand by die petroltenks op die strand gaan stap toe hy weggeraak het. Hy het 'n swart halterbandjie aangehad toe hy weggeraak het.
'n Groot, kontant beloning word aangebied vir sy veilige terugkeer.
Kontak asseblief vir Celeste op 083 440 8578 of 079 693 2305.
Hierdie hondjie ken nie die omgewing nie, doen asseblief moeite en help sy eienaars om hom op te spoor.

Ramkat het saam met sy eienaars op Diasstrand by die petroltenks op die strand gaan stap toe hy weggeraak het. Hy het 'n swart halterbandjie aangehad toe hy weggeraak het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'