MOSSELBAAI NUUS - Hierdie gesigsamestelling beskryf ‘n verdagte wat betrokke was by ‘n gewapende rooftog wat gedurende September plaasgevind het.
Twee verdagtes was betrokke by ‘n rooftog waartydens ‘n mes gebruik is om twee klaers te dreig.
Die voorval het op Louis Fourieweg, oorkant die Uitbreiding 26-sportgronde plaasgevind. ‘n Huawei-selfoon is gesteel.
Enige persoon met inligting, kan ao J Yssel kontak (044 606 2200).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'