MOSSELBAAI NUUS - Die volgende verdagtes of enige persoon wat weet waar hulle moontlik sou kon wees, word versoek om die sers Donovan Geswindt van die Da Gamaskop-polisie te kontak (044 606 2200).
'n Lasbrief is uitgereik vir Teboho Abraham Thanyane in verband met 'n saak van dronkbestuur.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'