MOSSELBAAI NUUS - Die polisie is op soek na die volgende persone.
Enigiemand met inligting word versoek om die onderskeie ondersoekbeamptes te kontak.
Enige persoon wat weet waar Clive Godfrey van den Bergh, ook bekend as Peter Williams of Anthony Carelse kom bevind, kontak ao Burger (044 606 2218 of 082 499 2324).
Clive Godfrey van den Bergh, ook bekend as Peter Williams of Anthony Carelse.
Die 29-jarige Jonathan Alaart word gesoek nadat 'n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is in verband met 'n voorval van gesinsgeweld. Enigeen wat weet waar hy is kan die ondersoekbeampte, sers Ndala van die KwaNonqaba-polisiestasie kontak (044 606 5608).
Jonathan Alaart
Die polisie het 'n lasbrief vir die 28-jarige Eric Nkuna se inhegtenisname uitgereik. Hy word gesoek op 'n aanklag wat verband hou met roof. Enigeen wat weet waar hy is kan die ondersoekbeampte, sers Ndala by die KwaNonqaba-polisiestasie kontak (044 606 5608).
Eric Nkuna
Dawn Lee Abrahams word gesoek in verband met diefstal. Enigeen wat weet waar sy is kan die ondersoekbeampte in die saak, sers Ndala van die KwaNonqaba-polisiestasie kontak (044 606 5608).
Dawn Lee Abrahams
DIe 31-jarige Vuyokazi Normandy Madolo word gesoek in verband met 'n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer. Enigeen wat weet waar sy is kan die ondersoekbeampte in die saak, sers Ndala by die KwaNonqaba-polisiestasie kontak (044 606 5608).
Vuyokazi Normandy Madolo
Polisie in KwaNonqaba is op soek na die 27-jarige Likho Nodipha in verband met 'n moord saak. Nodipha was laas gesien in die KwaNonqaba area. Enigiemand wat weet waar sy haar bevind word versoek om die KwaNonqaba Polisiestasie te kontak (044 606 5608).
Likho Nodipha
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'