MOSSELBAAI NUUS - Enige persoon wat weet waar Marius Jansen (35) hom bevind, word versoek om ao Nita Burger van die Da Gamaskop-polisie se speurafdeling te kontak.
Hy kan behulpsaam wees met die ondersoek van ‘n diefstalsaak.
Alle positiewe inligting wat lei tot sy arrestasie sal beloon word. Skakel 044 606 2200 met inligting.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'