MOSSELBAAI NUUS - Juanita van Wyk, bestuurder van Hartenrus-aftree-oord het bevestig dat twee inwoners van die oord vandeesweek aan Covid-19 verwante oorsake oorlede is.
“Die oorledenes was van ons verswaktste inwoners.” Van Wyk het ook gesê dat daar enkele ander gevalle van Covid-19 onder die inwoners was, maar dat hulle reeds herstel het.
“Ons het die situasie onder beheer en is deurlopend in kontak met die departemente van gesondheid en maatskaplike dienste. Ons het ook ‘n oopdeurbeleid met die familielede van ons inwoners wat kommunikasie betref.”
Dear reader, As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Group Editors (publications and online platforms) is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'