MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Hartenbos het onlangs aan Bredasdorp se Top-10 atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Die skool se atlete het besonders presteer.
Laerskool Hartenbos is tydens die geleentheid aangewys as die wenner van die grootskole afdeling.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'