Dit was besluit op 'n vergadering Woensdag, 19 Junie by De Dekke.
Die Groot Brak Toerisme-komitee vra aan al die inwoners van Groot Brak, "Kom, wees deel van die visie van Groot Brak. Laat ons saam staan, hande bymekaar sit, saamwerk en maak Groot Brak die Dorp van die Jaar vir 2015.
"Kom ons bewaarheid ons visie. Die tyd is min. Die tyd is nou. Kom ons kry dinge gedoen. Gee Groot Brak die identiteit van die gemeenskap en nie dié van 'n individu nie. Wees trots en bring jou kant. Staan nader, wees haastig!"
Skakel 082 457 7897 (Hellen Coertze) of of 082 978 9846 en word deel van jou dorp.
"U bydrae word waardeer, ongeag hoe klein of hoe gering ook al."
Die Groot Brak Toerisme Komitee vra aan al die inwoners van Groot Brak, "Kom, wees deel van die visie van Groot Brak. Laat ons saam staan, hande bymekaar sit, saamwerk en maak Groot Brak die Dorp van die Jaar vir 2015."
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'