Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Juffrou Mariska Welgemoed het op Vrydag, 9 September vir haar graad 2-leerders van Garden Route Primêre Skool vertel van die afsterwe van Koningin Elizabeth II die vorige dag.
Sy het vir hulle meer oor die Koningin vertel en ook foto's van haar aan hulle gewys.
FOTOGALERY: Garden Route Primêre Skool teken Koningin Elizabeth II
Hulle is toe gevra om prentjies van haar te teken.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'