MOSSELBAAI NUUS - Verlede week se gespreksgeleentheid tydens 'n imbizo tussen die gemeenskap van Ruiterbos en die Da Gamaskop-polisie, het 'n positiewe uitkoms gehad.
Lede van die gemeenskap wat die imbizo bygewoon het, bied goeie samewerking met die polisie en is reeds toegewyde lede van die buurtwag in die gebied.
Die waarnemende hoof van visuele polisiëring, kapt Virgil Julius het die vergadering toegespreek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'