GROOT BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier het in 2018 verskeie verdagtes weens die besit van vermoedelik gesteelde goedere in hegtenis geneem.
Sommige van die kledingstukke het steeds winkeletikette aangehad.
Dit sluit in denimbroeke, hemde en tekkies wat steeds nie uitgeken of opgeëis is nie.
Enigeen met navrae kan ao Weyers kontak (044 620 8300).
'Ons bring jou die nuutste Groot Brak Rivier, Tuinroete nuus'